social link
OASE Plek van Lewe

OASE GEMEENTE

‘N PASSIE VIR GOD EN ‘N PASSIE VIR MENSE

ons droom

ons Droom

Oase Plek van Lewe is ‘n AGS gemeente  in Thabazimbi. Ons droom van ‘n Oase in ons gemeenskap, ‘n plek van redding; restourasie; aanbidding; voorsiening en genesing.                                         

ons familie

ons Familie

Ons streef tot die bou van verhoudings; doelbewuste en strategiese vennootskappe waar ons kan saamwerk met die werk wat God reeds in ons en ons gemeenskap doen.

ons wereld

ons Wêreld

Ons glo dat God ons geroep het om ‘n kerk te wees wat Hom volg, passievol vir die ontwikkeling en groei van ander gemeenskappe van gelowiges; in ons eie omgewing en die wêreld.

SONDAG BYEENKOMS TYE

DIENS 09:00 KINDERKERK 09:00  

“Met blydskap sal julle drink van die fonteine van redding!”        Jesaja 12:3

Stuur ‘n boodskap

V I N D  O N S  BY

Kontak Inligting

Adres: Frikkie Meyer Straat 15, Thabazimbi, Limpopo

Kontak Nommer: 071 898 7584
Epos: agstbz@lantic.net

WhatsApp: 071 898 7584
Facebook: Oase Plek van Lewe   

oase 3
Naam  
Epos  
Boodskap